Angus - AC07-245 Nico

SA Beef Bulls
Reg No: 64185168 Birth: 20070205
ID No: MAC 070245 Breeder: L.E. CAMPHER
Sire's Lineage:
Anvos Echo 877
PGS
Leachman Above Heaven 1018F
PGD
Anvos Golden Girl 495
Dam's Lineage:
Loumotta Lassy
MGS
Loumotta Jim
MGD
Pohl Lassy EP 9411

Comments

Hierdie bul verteenwoordig twee baie spesiale lyne in sie Angusbedryf. Anvos Golden Girl en Loumotta Lassie is sekerlik van die vroulike diere wat 'n groot verskil gemaak het in die Angus ras.

DNA-tipering is reeds van die bul gedoen en hy is reg om sy stempel af te druk. Hy hou sy kondisie goed tussen die koeie en sy kalwers is pragtig. Ek glo ons gaan sy nageslag in die skouring sien.

More Angus Bulls

WB12-137 Matador
WB14-69 DIXIE
WB14086 SMOKIN HOT
WB09-005 Cash