Kyk 25 Januarie 2018 se Grootplaas met dr Morné de la Rey en Lood Bester.
In die episode:
As gevolg van die aanslag op renosters, veral in Afrika, is daar is op hierdie stadium slegs drie noord-witrenosters in die wêreld oor. Kenners uit verskeie oorde het al koppe bymekaar gesit om hierdie unieke diere van uitsterwing te red. Dr Morné de la Rey van Embrio Plus gesels in vitro-bevrugting by witrenosters.
Lood Bester van Wildswinkel gesels oor wat dié veilingsmaatskappy beplan vir 2018